Pasmaak bemesting vir ʼn pasmaak aartappel

Deur Carl van Heerden, Senior Agronoom, Agri Technovation     Soos ʼn pasgemaak geweer gebou word om ʼn sekere funksie te verrig, so behoort daar by aartappels ook verskillende bemestingsprogramme gevolg te word vir verskillende kultivars. Dit is duidelik dat daar verskillende faktore is wat ʼn invloed het op die suksesvolle verbouing van aartappels om top opbrengste […]

Mikro-elemente voor en tydens blom verseker MAKro resultate

Deur Jaques Landman, Tegniese Bestuurder, Australië, Agri Technovation   Inleiding Die lente is blomtyd op ’n makadamiaplaas. Vanaf Augustus tot September kan elke makadamiaboom duisende blomrisome oplewer. Daar word tot 300 blomme op elke risoom geproduseer, en die meerderheid van die blomme gaan oop in een dag, hoewel dit tot vyf dae kan neem voordat al die blomme […]

Koolhidraat- en mineraalontledings op alternerende drag in avokado’s

Deur August Kruger, Hortoloog & Senior Grondkundige en Michael Bufé, Senior Hortoloog, Agri Technovation   Die jaarlikse wêreldwye produksie van avokado’s word beraam op meer as sewe miljoen ton.2 Die vrug se voedsame pulp het ’n buitengewone hoë vetinhoud in vergelyking met ander vrugte en bevat verskeie vitamines en minerale.1 Vanweë die feit dat vette twee maal die […]

ITEST CARBOHYDRATES laboratorium

ITEST CARBOHYDRATES

Nuwe insigte op die belangrikheid van koolhidraatontledings in wortels   Deur Enzo Janse van Rensburg, Senior Hortoloogen Erik de Vries, Senior Hortoloog, Agri Technovation   Agtergrond Agri Technovation het in 2020 die wêreld se eerste kommersiële koolhidraatlaboratorium gestig, wat vandag vir vrugteprodusente regoor die wêreld vinnige en betroubare koolhidraatontledings verskaf.   Dié ontledings verskaf beide die […]

In die kol met invoorprodukte

Deur Dr. Charné Malan (PhD Plantkunde) en Petrhi van der Linde, Besigheidsbestuurder: Hoëveld grane, Agri Technovation   Grondgesondheid of grondkwaliteit is ’n konsep, wat veral sedert die vroeë negentigerjare, inslag in die landbou onder boere, bioloë en wetenskaplikes gekry het. Heelwat klem word geplaas op die tipe boerderypraktyke wat gevolg moet word om die gesondheid van […]

Invloed van blaarvoeding op blominduksie en differensiasie van pekanneute

Deur Deon Claassen, Hortoloog, Agri Technovation   Opbrengs bepaal deur die graad van alternerende drag asook blom- en neutafspening: Een van die grootste uitdagings wat pekanneut- produsente in die gesig staar, is die gewas se geneigdheid tot alternerende drag. Alterne-rende drag by pekanneute word gewoonlik gekenmerk deur een seisoen met baie swaar drag (’n sogenaamde aanjaar), gevolg […]

Blueberries: Fruit quality

By Agustin Verdugo. Senior Horticulturalist: Latin America   The challenge Considering the popularity of blueberries, it is a key requirement for blueberry producers to produce the best possible fruit in terms of quality and condition that has the capacity to travel and reach the shelves of overseas supermarkets. Currently however, one of the major challenges faced […]

Byvoegmiddels in landbou

Deur Allan Huysamen Tegniese Bestuurder – Byvoegmiddels Agri Technovation Bevorderingsmiddels het al ’n ver pad gestap vanaf die seepoplossings wat gebruik is op onkruid in die 1800s. Deesdae kan verskeie byvoegmiddels verskillende behoeftes vul om sodoende die doeltreffendheid van gewasbeskermingsprodukte, kunsmis, en ander spuitoplossings te verbeter. Byvoegmiddels kan sodoende bydra tot verlaagde oorhoofse kostes deur […]

Rol van koolhidraatvlakke met opbrengs in avokadoboorde

Koolhidrate in avokados

Geskryf deur Jaques LandmanDirekteur & Tegniese Besturder by Agri Technovation Die avokado (Persea americana) word gekenmerk deur sy voedsame vlees, wat ’n buitengewone hoë inhoud van onversadigde olie (van 20% tot 30%, vars gewig) bevat, asook sy enkele groot saad. Beide die hoë olie-inhoud en die groot saad, vereis ’n hoë energie-inset, wat voorsien word […]

Carbohydrate analysis with Agri Technovation

Vruggrootte

Written by Enzo Jansen Van Rensburg (BSc. Agri) The exciting and new leaf and root carbohydrate (CHO) analysis technology was launched in March 2020 by Agri Technovation. The technology is ground-breaking, proudly South African and based on scientific research developed over many years.  The Analysis programme is as far we have established a first in […]