The critical role of TRY ME™ during fruit production

The critical role of TRY ME™ during fruit production By Rochelle Thuynsma, Head of Products: Technical Introduction In fruit crops, flowering time and intensity depend on the species, tree age and the prevailing climatic conditions.(1) Flower induction is the first phase of floral meristem growth and determines final flower intensity and ultimately, fruit set and […]
Bou jou grondlegkaart en ontgin die volle potensiaal van die grond

Bou jou grondlegkaart en ontgin die volle potensiaal van die grond deur Schalk du Plessis, Senior Grondkundige en Coenraad Janse van Rensburg, Datawetenskaplike Ontsluit die volle potensiaal van grond Agri Technovation het plaaslik en op internasionale vlak reeds groot sukses behaal met grondpresisiedienste. Met die ITEST™SOIL- en MYSOIL CLASSIFICATION™-dienste is menige produsent in staat gestel […]
Koolhidrate by wyndruiwe. Die toekoms?

Koolhidrate by wyndruiwe. Die toekoms? Dr Elmi Lötze (Hoof van ITEST™CARBOHYDRATES en ITEST™LEAF) en Christoff van der Westhuizen (Hortoloog) Plantstatus en koolhidrate Die rol van nie-strukturele koolhidrate (suiker en stysel) in plantprestasie is alombekend in literatuur, ook wat betref wingerdbou (Martínez-Lüscher en Kurtural, 2021). Die toepassing van die inligting op plaasvlak is egter eers onlangs […]
Aartappels wat Gatskop!

Aartappels wat Gatskop! deur Marné Vermaak, Agronoom en Gideon Celliers, Senior Agronoom Die algemene behoeftes Die hoeveelheid aartappelknolle wat per aartappelplant geproduseer kan word, word bepaal deur die klimaat, landboupraktyke en die variëteit se potensiaal. Al kan weerpatrone tot ’n mate voorspel word, kan dit nie beheer word nie. Dus is dit belangrik om ’n […]
Koolhidrate en blomontwikkeling in avokado’s
Koolhidrate en blomontwikkeling in avokado’s deur Dr. Elmi Lötze, Hoof van ITEST™CARBOHYDRATES en ITEST™LEAF en Wilmé Brown, Plantfisioloog Blomontwikkeling verg energie Avokadobome blom in oorvloed, alhoewel slegs ’n klein persentasie van die blomme set en tot volwasse vrugte ontwikkel. Hierdie proses word beïnvloed deur koolhidrate en planthormone. Koolhidrate (suiker en stysel) dien as die energiebron […]
Solophus bied n sakpas oplossing vir makadamiaboorde

Solophus bied n sakpas oplossing vir makadamiaboorde deur Riaan Brummer, Senior Hortoloog en CP van Aardt, Senior Hortoloog Kunsmispryse noodsaak effektiewe toediening Met die huidige prys van makadamianeute is dit nou belangriker as ooit om die beste waarde uit jou kunsmis te kry. Groot hoeveelhede kunsmis word oor jare herhaaldelik toegedien, maar nie al die […]
ITEST™CARBOHYDRATES-ontledings vir kernvrugte

ITEST™CARBOHYDRATES-ontledings vir kernvrugte deur Dr. Elmi Lötze, Hoof van ITEST™CARBOHYDRATES en ITEST™LEAF en Wilmé Brown, Plantfisioloog Biologiese indikator vir bestuursbesluite Die ITEST™CARBOHYDRATES-diens is nou ook beskikbaar vir pere en appels. Alhoewel die invloed van koolhidrate op kernvrugverbouing reeds jare lank plaaslik ondersoek word, was daar nog nooit voorheen ’n kommersiële diens beskikbaar wat die benutting […]
Data-ontginning in graan: Optimale wins bestuur

Data-ontginning in graan: Optimale wins bestuur by Coenraad Janse van Rensburg, Data Wetenskaplike, Theuns van Wyk, Grondkundige en Marnus Ferreira, Hoof van Grondkunde Ontgin die potensiaal van jou grond Agri Technovation meet die waarde van grondklassifikasie en grondvrugbaarheid asook die invloed van die grond-fisiese en grond-chemiese eienskappe op oesopbrengs. Grondklassifikasie dryf ingeligte bewerkings– en bestuurspraktyke, […]
The RELEASE LPH™ range of products

The RELEASE LPH™ range of products by Rochelle Thuynsma, Senior Product Manager Complex biological biostimulants for crop production Understanding the importance of plant nutrients and ensuring effective uptake by the plant, is essential for anyone interested in successfully cultivating healthy and productive crops. These nutrients are crucial for plant growth, development and reproduction, while nutrient […]
Inoculation of legumes

Inoculation of legumes by Neil Smit, Senior Agronomist, and Stefan van Wyk, Head of Biological Research and Product Development, Victus The need for nitrogen Nitrogen is an essential macronutrient required for the growth and development of plants. All vital processes in plants need nitrogen as a main building block in proteins and enzymes. It can […]