Nuwe tegnologie bewerkstellig ’n beter ewewig tussen oeste

-Media Verklaring vir onmiddellike vrystelling Daar is ʼn nuwe tegnologie wat ’n groot opskudding onder uitvoer-vrugteprodusente veroorsaak. Dié baanbreker-innovasie monitor die koolhidraatstatus van ʼn vrugteboom, wat, indien nodig, tydige korrektiewe optrede moontlik maak om ʼn optimale oes te verseker. Dié tegnologie – ontwikkel deur die vooraanstaande globale landboumaatskappy Agri Technovation en wat as ITEST™ CARBOHYDRATES […]

Laeveld Agrochem en Agri Technovation stel bekend: Son-Safari Landbouskou

MEDIAVRYSTELLING13 September 2021  Son-Safari Landbouskou is ’n weeklange landbouskou wat vanaf 30 April tot 5 Mei 2022 in Mauritius plaasvind. Wat is Son-Safari?Son-Safari is ’n landboukonferensie oor ses dae en vyf nagte, met topsprekers en uitstallings met die nuutste tegnologie, produkte, hulpmiddels en toerusting in die landboubedryf. Laeveld Agrochem bou met hierdie konferensie voort op […]

Byvoegmiddels in landbou

Deur Allan Huysamen Tegniese Bestuurder – Byvoegmiddels Agri Technovation Bevorderingsmiddels het al ’n ver pad gestap vanaf die seepoplossings wat gebruik is op onkruid in die 1800s. Deesdae kan verskeie byvoegmiddels verskillende behoeftes vul om sodoende die doeltreffendheid van gewasbeskermingsprodukte, kunsmis, en ander spuitoplossings te verbeter. Byvoegmiddels kan sodoende bydra tot verlaagde oorhoofse kostes deur […]

Rol van koolhidraatvlakke met opbrengs in avokadoboorde

Koolhidrate in avokados

Geskryf deur Jaques LandmanDirekteur & Tegniese Besturder by Agri Technovation Die avokado (Persea americana) word gekenmerk deur sy voedsame vlees, wat ’n buitengewone hoë inhoud van onversadigde olie (van 20% tot 30%, vars gewig) bevat, asook sy enkele groot saad. Beide die hoë olie-inhoud en die groot saad, vereis ’n hoë energie-inset, wat voorsien word […]

Carbohydrate analysis with Agri Technovation

Vruggrootte

Written by Enzo Jansen Van Rensburg (BSc. Agri) The exciting and new leaf and root carbohydrate (CHO) analysis technology was launched in March 2020 by Agri Technovation. The technology is ground-breaking, proudly South African and based on scientific research developed over many years.  The Analysis programme is as far we have established a first in […]

Why leaf & soil sampling are important

Written by Jaques LandmanDirector & Technical ManagerAgri Technovation New Zealand Nutrient deficiency or excess will cause trees to grow poorly and produce sub-optimal yields and/or poor fruit quality. For this reason, diagnosis of potential nutritional problems should be a yearly routine for fruit-growing farmers. Quantifying nutrients in soils and trees (leaf testing) eliminates assumptions when […]

Daag die siening van boordprestasies uit

Deur Erald SmithHoof van Presisiedienste Met meer as 70 miljoen vrugteplukke wat in die 2020 seisoen aangemeld is, moet jy PICKLOGGER™ insluit as ’n instrument om toekomstige langtermyn sukses en volhoubaarheid op plaasvlak te verseker! “Groot goed word bereik deur ’n reeks klein goedjies suksesvol saam te voeg.” – Vincent Van Gogh. Om hierdie wyse […]