Blueberry flowers

By Jaques LandmanTechnical ManagerAT New Zealand / AT Australia East Coast Over the past five years, global blueberry consumption has doubled to reach 650 000 tons per annum. Indications are that it is set to double again during the next five years, reaching a global consumption rate of 1,5 million tons per annum. As the […]

Wat presies is presisieboerdery?

Deur Attie Haasbroek Senior Agronoom Wes- en Suid-Kaap: Kleingraan en Aartappels Agri Technovation Presisieboerdery is ’n bestuursfilosofie, wat onder andere tegnologie gebruik om inligting te versamel.Hierdie inligting word deur kundiges, wat GIS-spesialiste, grond- en landboukundiges, produsente en kontrakteurs insluit, geïnterpreteer en verwerk in praktiese oplossings om opbrengste te verhoog.Ten einde die konsep beter tuis te […]

Why do irrigated fruit crops perform better on some soils?

By Marnus FerreiraHead of Soil SciencesAgri Technovation This article aims to better explain the intricacies of how soils behave under irrigation in a scientific yet practical way. Due to the massive variation in soil types that exists in areas of Southern Africa, we experience variation in irrigated fruiting crop performance. To better expand on this […]

Wees gereed vir sitrusblomtyd

Deur Waldo Krige Senior Hortoloog, Wes-Kaap Agri Technovation Die sitrusblom Sitrus is ’n meerjarige, immergroen gewas met ’n komplekse groeiwyse. Daar kan in ’n enkele groeiseisoen tot drie groeistuwes verwag word. Sitrus het jaarliks een blom- en vrugontwikkelingsiklus. Suurlemoene en lemmetjies kan wel meer as ’n enkel siklus deurgaan in ’n groeiseisoen. Blomtyd kan verwag […]

Laat jou goggas vir jou boer!

Effektiewe waterbestuursplan

Deur André StraussSenior Mikrobioloog: MICROLIFE™ Research CenterAgri Technovation Die MICROLIFE™ RESEARCH CENTRE is Agri Technovation se mikrobiologiese laboratorium wat in Wellington, Wes-Kaap, gebaseer is. Hierdie laboratorium het ten doel om die grondgesondheid van landbougrond asook die mikrobiese lewe en diversiteit teenwoordig in die grond, te meet.Agri Technovation volg ’n holistiese benadering tot plantgroei/gewasproduksie, waar daar […]

Tafeldruiwe in die Noord-Kaap

Deur Nico Jordaan en Marné de Vries  ’n Uitdagende seisoenDie nuwe seisoen lê voor met al die uitdagings van markte, die weersomstandighede wat kort- kort verander en natuurlik die beduidende impakfaktor COVID-19. Met ’n seisoen agter die rug waar reën groot skade aangerig het en hawens óf op volle kapasiteit was óf toe was, beteken […]

PPM™ laat sitrusplae wyk die seisoen!

PPM

Deur Terése du PlessisPPM™  Hoof,MSc. Omgewingswetenskappe met Geïntegreerde Plaagbestuur, Agri Technovation Die voorkoms van plae tydens gewasproduksie het wêreldwyd ’n invloed op die opbrengs- en oeskwaliteit van die gewasse. PPM™ (Presisie Plaagmonitering oftewel Precision Pest Monitor- ing), stel landbouprodusente in staat om spesi- fieke insekpeste en -siektes in fyn besonder- hede te monitor deur die […]

Avocado: What is happening in spring

By August Kruger Horticulturalist Agri TechnovationPhysiology Research Center With higher mean temperatures and the in- creased length of daylight that accompany our seasonal transition from winter to spring, the stage is set for the next important step in annual avocado tree phenology, fruit set, cell division and cell enlargement. Integral physiological processes – the precursor […]

Verseker jou makadamiaboom se batterye is gelaai

Deur Wilmé van ZylPlantfisioloogAgri Technovation Plant Physiology Research Center In plante word koolhidrate vervaardig deur fotosinterende blare, welke blare ook bekend is vir hul rol as pertinente energiebron en reserwe energiestoringskomponent. Die produk van fotosintese (koolhidrate) word getranslokeer vanaf die blaar na ander plantorgane soos blomme of wortels, en dit geskied via massavloei in die […]