Kalsium ’n kern-element vir kernvrugte

Kernvrugte

Kalsium ’n kern-element vir kernvrugte deur Marne de Vries, Hoofhortoloog, Kusstreke Agri Technovation  Plantvoeding by kernvrugte In die huidige ekonomie van die kernvrugbedryf is die kwantitatiewe en kwalitatiewe aspekte van oeste van essensiële belang vir winsgewendheid. Die verwantskap tussen die hoeveelheid en die gehalte van die oes dien as kardinale faktor in die bepaling van […]

Wyndruiwe: Knopbreek-koolhidrate kraai koning

Wyndruiwe

Wyndruiwe: Knopbreek-koolhidrate kraai koning deur Wilmé Brown (Plantfisioloog) en Dr. Elmi Lötze (Hoof van ITEST™CARBOHYDRATES, ITEST™LEAF en Navorsing en Ontwikkeling)  Koolhidrate en wingerdbou Die wingerdstok benodig koolhidrate ten einde die winter (waartydens blare afwesig is en aktiewe fotosintese nie kan plaasvind nie) te oorleef en om vegetatiewe groei gedurende die komende seisoen te ondersteun totdat […]

The crucial role of formulation in the efficacy of nutrient foliar products

Nutrient Foliar

The crucial role of formulation in the efficacy of nutrient foliar products By Rochelle Thuynsma, Head of Products: Technical and Dr. Elmi Lötze, Head of ITEST™CARBOHYDRATES and ITEST™LEAF Introduction Foliar-applied fertilisers have become an integral and significant part of sustainable and productive crop management worldwide. Successful application of nutrients in permanent crops has been reported […]

Die rol van koolhidrate in alternerende drag by pekanneutbome

Koolhidrate

Die rol van koolhidrate in alternerende drag by pekanneutbome Deur Dr. Elmi Lötze, Hoof van ITEST™CARBOHYDRATES en ITEST™LEAF en Deon Claassen, Senior Hortoloog Alternerende drag Koolhidrate speel ’n belangrike rol in die alternerende drag (of “oorslaan”) van baie vrugtesoorte, insluitend pekanneutbome. Alternerende drag verwys na die verskynsel waar bome ’n groot oes in een jaar […]

Koolhidrate en blomontwikkeling in avokado’s

Koolhidrate in avokados

Koolhidrate en blomontwikkeling in avokado’s deur Dr. Elmi Lötze, Hoof van ITEST™CARBOHYDRATES en ITEST™LEAF en Wilmé Brown, Plantfisioloog Blomontwikkeling verg energie Avokadobome blom in oorvloed, alhoewel slegs ’n klein persentasie van die blomme set en tot volwasse vrugte ontwikkel. Hierdie proses word beïnvloed deur koolhidrate en planthormone. Koolhidrate (suiker en stysel) dien as die energiebron […]