Kalsium ’n kern-element vir kernvrugte
Kalsium ’n kern-element vir kernvrugte deur Marne de Vries, Hoofhortoloog, Kusstreke Agri Technovation Plantvoeding by kernvrugte In die huidige ekonomie van die kernvrugbedryf is die kwantitatiewe en kwalitatiewe aspekte van oeste van essensiële belang vir winsgewendheid. Die verwantskap tussen die hoeveelheid en die gehalte van die oes dien as kardinale faktor in die bepaling van […]
Wyndruiwe: Knopbreek-koolhidrate kraai koning
Wyndruiwe: Knopbreek-koolhidrate kraai koning deur Wilmé Brown (Plantfisioloog) en Dr. Elmi Lötze (Hoof van ITEST™CARBOHYDRATES, ITEST™LEAF en Navorsing en Ontwikkeling) Koolhidrate en wingerdbou Die wingerdstok benodig koolhidrate ten einde die winter (waartydens blare afwesig is en aktiewe fotosintese nie kan plaasvind nie) te oorleef en om vegetatiewe groei gedurende die komende seisoen te ondersteun totdat […]
Kleingraanblaarontledings vertel ’n storie
Kleingraanblaarontledings vertel ’n storie deur Dr. Elmi Lötze, Hoof van ITEST™ CARBOHYDRATES en Nicola Kotzé, Senior Agronoom Blaarontledings spreek boekdele Blaarontledings op kleingraan kan mineraletekorte identifiseer voordat dit visueel waarneembaar is, wat produsente in staat stel om hierdie tekorte vroegtydig aan te spreek en sodoende kostes te bespaar. Blaarontledings word algemeen en met groot sukses […]
Sitrus sleep nie sewe sakke sout nie
LJ Venter, Hortoloog en Markus van Renssen, Hortoloog Die uitdaging van versoutingVersouting van gronde is ’n ernstige probleem in areas met ’n semi-droë klimaat. Versoute grond veroorsaak menige komplikasies, veral by sitrus, wat ’n produsent op direkte en indirekte wyse geld uit die sak kan jaag. Waar gronde met hoë-soutgehalte water (hoë EG) besproei word, […]
Hoe jou avokadoboord kan baatvind by koolhidraatontledings
Geskryf deur: Dr Elmi Lötze, Hoof van ITEST™CARBOHYDRATES en ITEST™LEAF en Wilmé Brown, Plantfisioloog (Koolhidrate) Koolhidrate as fisiologiese indikator van plantstatus Die gebruik van koolhidraatontledings om plantprestasie te bestudeer is ’n gevestigde praktyk in die navorsingsomgewing (Wolstenholm, 1987; Whiley et al., 1988; Davie et al., 1995). Die keuse van die mees gepaste weefsels/ organe vir […]
Ontgin die onskatbare waarde van blou goud
Geskryf deur: Hestia Pienaar, Senior Agronoom Met besproeiing kom verantwoordelikheid ’n Satelliet afstandwaarnemingstudie wat deur die WNK gedoen is, het berig dat 1 334 562 hektaar grond aktief in Suid-Afrika gedurende 2015 besproei is. Die landbou-industrie is onder konstante druk om verantwoording te doen oor die toekenning van hierdie water, asook om te verseker dat […]
Belangrikheid van energiebespuitings op sitrus
Geskryf deur: Johan de Vries, Senior Hortoloog (Sitrus en tafeldruiwe) Volgens die Citrus Growers’ Association of South Africa se 2021/2022 verslag, was Suid-Afrika die wêreld se tweede grootste uitvoerder van vars sitrus gedurende die 2020/2021 asook 2021/2022 seisoene (CGA, 2021). Suid-Afrika se sitrusbedryf speel ’n belangrike rol in beide die ekonomie en die landbousektor van […]
Carbohydrates and nutrients on blueberries
Written by: Nina du Toit Horticulturist Carbohydrates produced during photosyn- thesis are widely recognised in plants for their crucial significance as energy sources and carbon foundations for organic molecules and storage components. They help with flower development, fruit set completion, berry growth, and shoot and root growth, among other things. Carbohydrates are synthesised by photosyn- […]
Why you should analyse your spray water
Written by: Allan Huysamen Technical Manager Adjuvants A comprehensive understanding of the quality of a specific water source destined for tank-mix applications can be the difference between the efficient and inefficient use of agrochemicals. Factors affecting agrochemical efficiency The quality of a specific body of water is defined by its chemical properties, which are directly related […]
Improve wheat yield with insights gained from soil classification
Written by : Marnus Ferreira, Head of Soil Science Chad Todd, Soil Scientist Yield variation within a field Wheat yield can vary considerably within a field. Assuming a field has a similar aspect and slope across its entirety, it would be exposed to the same amount of sunlight and precipitation and receive the same seeding […]