Wyndruiwe: Knopbreek-koolhidrate kraai koning
Wyndruiwe: Knopbreek-koolhidrate kraai koning deur Wilmé Brown (Plantfisioloog) en Dr. Elmi Lötze (Hoof van ITEST™CARBOHYDRATES, ITEST™LEAF en Navorsing en Ontwikkeling) Koolhidrate en wingerdbou Die wingerdstok benodig koolhidrate ten einde die winter (waartydens blare afwesig is en aktiewe fotosintese nie kan plaasvind nie) te oorleef en om vegetatiewe groei gedurende die komende seisoen te ondersteun totdat […]
The crucial role of formulation in the efficacy of nutrient foliar products
The crucial role of formulation in the efficacy of nutrient foliar products By Rochelle Thuynsma, Head of Products: Technical and Dr. Elmi Lötze, Head of ITEST™CARBOHYDRATES and ITEST™LEAF Introduction Foliar-applied fertilisers have become an integral and significant part of sustainable and productive crop management worldwide. Successful application of nutrients in permanent crops has been reported […]
Die rol van koolhidrate in alternerende drag by pekanneutbome
Die rol van koolhidrate in alternerende drag by pekanneutbome Deur Dr. Elmi Lötze, Hoof van ITEST™CARBOHYDRATES en ITEST™LEAF en Deon Claassen, Senior Hortoloog Alternerende drag Koolhidrate speel ’n belangrike rol in die alternerende drag (of “oorslaan”) van baie vrugtesoorte, insluitend pekanneutbome. Alternerende drag verwys na die verskynsel waar bome ’n groot oes in een jaar […]
Koolhidrate by wyndruiwe. Die toekoms?
Koolhidrate by wyndruiwe. Die toekoms? Dr Elmi Lötze (Hoof van ITEST™CARBOHYDRATES en ITEST™LEAF) en Christoff van der Westhuizen (Hortoloog) Plantstatus en koolhidrate Die rol van nie-strukturele koolhidrate (suiker en stysel) in plantprestasie is alombekend in literatuur, ook wat betref wingerdbou (Martínez-Lüscher en Kurtural, 2021). Die toepassing van die inligting op plaasvlak is egter eers onlangs […]
Koolhidrate en blomontwikkeling in avokado’s
Koolhidrate en blomontwikkeling in avokado’s deur Dr. Elmi Lötze, Hoof van ITEST™CARBOHYDRATES en ITEST™LEAF en Wilmé Brown, Plantfisioloog Blomontwikkeling verg energie Avokadobome blom in oorvloed, alhoewel slegs ’n klein persentasie van die blomme set en tot volwasse vrugte ontwikkel. Hierdie proses word beïnvloed deur koolhidrate en planthormone. Koolhidrate (suiker en stysel) dien as die energiebron […]
ITEST™CARBOHYDRATES-ontledings vir kernvrugte
ITEST™CARBOHYDRATES-ontledings vir kernvrugte deur Dr. Elmi Lötze, Hoof van ITEST™CARBOHYDRATES en ITEST™LEAF en Wilmé Brown, Plantfisioloog Biologiese indikator vir bestuursbesluite Die ITEST™CARBOHYDRATES-diens is nou ook beskikbaar vir pere en appels. Alhoewel die invloed van koolhidrate op kernvrugverbouing reeds jare lank plaaslik ondersoek word, was daar nog nooit voorheen ’n kommersiële diens beskikbaar wat die benutting […]