Vruggrootte: die impak in rand en sent
Vruggrootte: die impak in rand en sent Deur Waldo Krige, Senior Hortoloog Selverdeling (ook bekend as mitose) en selvergroting is beide belangrike prosesse wat deel vorm van die groei en ontwikkeling van vrugte. Selverdeling is die proses waardeur ʼn enkele sel verdeel in twee identiese dogterselle en is ʼn belangrike stap in vruggroei. Die sel […]
The crucial role of formulation in the efficacy of nutrient foliar products
The crucial role of formulation in the efficacy of nutrient foliar products By Rochelle Thuynsma, Head of Products: Technical and Dr. Elmi Lötze, Head of ITEST™CARBOHYDRATES and ITEST™LEAF Introduction Foliar-applied fertilisers have become an integral and significant part of sustainable and productive crop management worldwide. Successful application of nutrients in permanent crops has been reported […]
Die rol van koolhidrate in alternerende drag by pekanneutbome
Die rol van koolhidrate in alternerende drag by pekanneutbome Deur Dr. Elmi Lötze, Hoof van ITEST™CARBOHYDRATES en ITEST™LEAF en Deon Claassen, Senior Hortoloog Alternerende drag Koolhidrate speel ’n belangrike rol in die alternerende drag (of “oorslaan”) van baie vrugtesoorte, insluitend pekanneutbome. Alternerende drag verwys na die verskynsel waar bome ’n groot oes in een jaar […]
The critical role of TRY ME™ during fruit production
The critical role of TRY ME™ during fruit production By Rochelle Thuynsma, Head of Products: Technical Introduction In fruit crops, flowering time and intensity depend on the species, tree age and the prevailing climatic conditions.(1) Flower induction is the first phase of floral meristem growth and determines final flower intensity and ultimately, fruit set and […]
Bou jou grondlegkaart en ontgin die volle potensiaal van die grond
Bou jou grondlegkaart en ontgin die volle potensiaal van die grond deur Schalk du Plessis, Senior Grondkundige en Coenraad Janse van Rensburg, Datawetenskaplike Ontsluit die volle potensiaal van grond Agri Technovation het plaaslik en op internasionale vlak reeds groot sukses behaal met grondpresisiedienste. Met die ITEST™SOIL- en MYSOIL CLASSIFICATION™-dienste is menige produsent in staat gestel […]
Koolhidrate by wyndruiwe. Die toekoms?
Koolhidrate by wyndruiwe. Die toekoms? Dr Elmi Lötze (Hoof van ITEST™CARBOHYDRATES en ITEST™LEAF) en Christoff van der Westhuizen (Hortoloog) Plantstatus en koolhidrate Die rol van nie-strukturele koolhidrate (suiker en stysel) in plantprestasie is alombekend in literatuur, ook wat betref wingerdbou (Martínez-Lüscher en Kurtural, 2021). Die toepassing van die inligting op plaasvlak is egter eers onlangs […]