Daag die siening van boordprestasies uit

Deur Erald SmithHoof van Presisiedienste Met meer as 70 miljoen vrugteplukke wat in die 2020 seisoen aangemeld is, moet jy PICKLOGGER™ insluit as ’n instrument om toekomstige langtermyn sukses en volhoubaarheid op plaasvlak te verseker! “Groot goed word bereik deur ’n reeks klein goedjies suksesvol saam te voeg.” – Vincent Van Gogh. Om hierdie wyse […]

Grondtipes behoort jou keuse van genetika te beïnvloed

Deur Willem Eigenhuis / Marnus FerreiraHooflandboukundige: Grane / GrondkundigeAgri Technovation Dit is alombekend dat gewasproduksie moontlik direk gekoppel kan word aan grondtipe. Maar wat is die toepassing van grondklassifikasie in die graanbedryf? Genetika (in terme van hibriede) speel natuurlik ook ’n groot rol in die produksie van grane – iets wat elke boer nou al […]

Avokado blomme en vrugset – presisieboerdery kan help om opbrengste te Verhoog

Deur Jaques Landman Tegniese Bestuurder New Zealand Agri Technovation Inleiding Presisieboerdery het ’n algemene term geword vir die gebruik van satelliet-tegnologie wat geïntegreer is met ander hoë-tegnologie-toerusting om inligting van die oes-data te bekom en te interpreteer en dan toe te pas in vele fasette van boerdery praktyke soos die toediening van kunsmis en besproeiing, […]

Optimise plant growth and fertiliser-use efficiency with bio-fertilisers

By Stefan van Wyk,PhD Biotechnology (University of Pretoria)Head of Biological Research and Product Development for Victus Bio The rapid development of agriculture in recent decades relied mainly on improved crop varieties, modern irrigation methods, and new agrochemicals such as pesticides and fertilisers. However, that doesn’t imply that there isn’t room for new strategies and developments […]

Why calcium is so important to fruit and especially avocado

ITEST CARBOHYDRATES

By Jaques LandmanTechnical ManagerAgri Technovation, New Zealand Calcium deficiency It is widely accepted that a sub-optimal supply of calcium (Ca), causes many physiological disorders in fruit, deficiencies in plants are seldom visually noticed. Disorders such as blossom end rot in tomato and pepper, bitter pith in apples, jelly seed in mango, grey pulp in avocado, black heart in celery, and […]

Blueberry significance

Deur Johnny ViviersAgronomistAgri Technovation Blueberries have become a very popular functional food and one of the most widely consumed fruits worldwide because of the unique taste, delicate flavour, high nutritional value, and various other health benefits they offer (Bornsek et al., 2012; Kong et al., 2014). The Fresh Plaza (2020) reports that South African exports for […]

Hoe om jou opbrengs-raaisels te ontsyfer

Deur Carl van HeerdenHoof Landboukundige: GroenteAgri Technovation As die wêreldwye vraag na gewasse so vinnig styg as wat sommige kenners voorspel, sal die oesopbrengs in die volgende paar dekades vinniger moet styg. Beter tegnologieë sal ’n deurslaggewende rol speel om opbrengste te verhoog, terwyl omgewingsimpakte tot die minimum beperk moet word. In die besonder sal presisie-landboutegnologieë ’n […]