Invoortoedienings en waterstres: Sukses in die Swartland

Nicola Kotzé, Senior Agronoom Schalk du Plessis, Senior Grondkundige   Hoe en waarom invoortoedienings? In hierdie artikel word invoortoedienings na verwys as die praktyk waar biostimulante met of sonder voedingselemente in ’n vloeibare vorm op die saad of naby die saad toegedien word. Die algemene praktyk is om ongeveer 100 L water per hektaar neer […]

Vruggrootte op sitrus

Jakkie Stander, Kommersiële Hoof: Produkte Marné de Vries, Tegniese en Kommersiële Hoof: Vrugte en Neute, Enzo Jansen van Rensburg, Senior Grondkundige en Hortoloog   Vele voordele By sitrusproduksie is vruggrootte een van die belangrikste bepalers van winsgewendheid. Groter vrugte is vroeër ryp, kan dus vroeër en vinniger geoes word, maak meer kartonne vol en subsidieer […]

PICKLOGGER™ – Vind die regte antwoorde vinniger

Werner Coetzee: Kommersiële Hoof: PICKLOGGER™ | Jan-Willem Boonzaaier: Kommersiële Hoof: Dienste Opbrengskaarte vir boordgewasse Presisieboerdery en die gebruik van data vir beter besluitneming is integraal tot die volhoubare sukses en winsgewendheid van ‘n boerdery. Produsente wat hul toespits op presisieboerdery en optimale winste najaag, moet nou met ‘n baie fyn oog na variasie in produksie […]

Koolhidraat-kompetisie tussen sinkorgane voor blominduksie by sitrus

Dr. Elmi Lötze (Hoof van ITEST™CARBOHYDRATES en ITEST™LEAF) en Dr. Jakkie Stander (Kommersiële Hoof: Produkte)    Inleiding In Suid-Afrika word sitrusvrugte geoes vanaf Maart tot September. Baie klem word dan geplaas op bestuurspraktyke wat vrugkwaliteit bevoordeel. Dus is die fokus hoofsaaklik op die huidige oes wat gedurende daardie fase die sterkste sink vir koolhidrate is. […]

Variable rate applications – a return on investment

Marnus Ferreira: Head Soil Scientist The application of variable-rate soil amendments such as lime or gypsum, is nothing new in the agricultural industry and the related benefits in terms of cost savings and soil fertility are widely recognised. Many producers, however still do not make full use of their variable rate systems during fertiliser applications […]

Alternerende drag in avokado’s

Dr. Elmi Lötze (Hoof van ITEST™CARBOHYDRATES en ITEST™LEAF), Waldo Krige (Senior Hortoloog) en Wilmé Brown (Plant Fisioloog) Inleiding Die effek van alternerende drag in avokado’s is steeds ʼn uitdaging. Die verskynsel is reeds baie suksesvol aangespreek in bladwisselende gewasse soos appels, pere en sekere steenvrugte deur middel van groeibeheer en chemiese manipulasie van vruggetalle. Die […]

Plant-based protein hydrolysates: Biostimulants for the future

Biostimulants

Plant-based protein hydrolysates: Biostimulants for the future by Rochelle Thuynsma Head of Products: Technical, Agri Technovation Introduction Plant biostimulants include a wide range of products derived from natural and biological sources that offer a potentially novel approach to enhance crop growth and quality, nutrient uptake, and/or resistance to stress.(1,2,3) Recently, protein hydrolysates have gained a […]

PICKLOGGER™ – ʼn ware game changer

PICKLOGGER™

PICKLOGGER™ – ʼn ware game changer deur Werner Coetzee: Kommersiële hoof: PICKLOGGER™ en Jan-Willem Boonzaaier: Kommersiële hoof: Dienste Die uitdagende afgelope paar jare vir veral vrugteboere het dit duidelik gemaak dat presisieboerdery en data vir beter besluitneming integraal is tot die volhoubare winsgewendheid van ʼn boerdery. Die dinamiese aspek van landbou asook die feit dat […]

Kalsium ’n kern-element vir kernvrugte

Kernvrugte

Kalsium ’n kern-element vir kernvrugte deur Marne de Vries, Hoofhortoloog, Kusstreke Agri Technovation  Plantvoeding by kernvrugte In die huidige ekonomie van die kernvrugbedryf is die kwantitatiewe en kwalitatiewe aspekte van oeste van essensiële belang vir winsgewendheid. Die verwantskap tussen die hoeveelheid en die gehalte van die oes dien as kardinale faktor in die bepaling van […]

Wyndruiwe: Knopbreek-koolhidrate kraai koning

Wyndruiwe

Wyndruiwe: Knopbreek-koolhidrate kraai koning deur Wilmé Brown (Plantfisioloog) en Dr. Elmi Lötze (Hoof van ITEST™CARBOHYDRATES, ITEST™LEAF en Navorsing en Ontwikkeling)  Koolhidrate en wingerdbou Die wingerdstok benodig koolhidrate ten einde die winter (waartydens blare afwesig is en aktiewe fotosintese nie kan plaasvind nie) te oorleef en om vegetatiewe groei gedurende die komende seisoen te ondersteun totdat […]