Koolhidrate by wyndruiwe. Die toekoms?

Wyndruiwe

Koolhidrate by wyndruiwe. Die toekoms? Dr Elmi Lötze (Hoof van ITEST™CARBOHYDRATES en ITEST™LEAF) en Christoff van der Westhuizen (Hortoloog) Plantstatus en koolhidrate Die rol van nie-strukturele koolhidrate (suiker en stysel) in plantprestasie is alombekend in literatuur, ook wat betref wingerdbou (Martínez-Lüscher en Kurtural, 2021). Die toepassing van die inligting op plaasvlak is egter eers onlangs […]

Aartappels wat Gatskop!

Aartappels

Aartappels wat Gatskop! deur Marné Vermaak, Agronoom en Gideon Celliers, Senior Agronoom Die algemene behoeftes Die hoeveelheid aartappelknolle wat per aartappelplant geproduseer kan word, word bepaal deur die klimaat, landboupraktyke en die variëteit se potensiaal. Al kan weerpatrone tot ’n mate voorspel word, kan dit nie beheer word nie. Dus is dit belangrik om ’n […]

Koolhidrate en blomontwikkeling in avokado’s

Koolhidrate in avokados

Koolhidrate en blomontwikkeling in avokado’s deur Dr. Elmi Lötze, Hoof van ITEST™CARBOHYDRATES en ITEST™LEAF en Wilmé Brown, Plantfisioloog Blomontwikkeling verg energie Avokadobome blom in oorvloed, alhoewel slegs ’n klein persentasie van die blomme set en tot volwasse vrugte ontwikkel. Hierdie proses word beïnvloed deur koolhidrate en planthormone. Koolhidrate (suiker en stysel) dien as die energiebron […]

Streamline citrus production with PPM

PPM

Streamline citrus production with PPM By Terese Clacher, Entomologist   Based on production volumes, citrus makes up the largest fruit industry in South Africa. Citrus is grown across the country – mainly in Limpopo, Eastern Cape, Western Cape, Mpumalanga, KwaZulu-Natal, Northern Cape, and North West. Approximately 79% of the total citrus produced in these provinces […]

Solophus bied n sakpas oplossing vir makadamiaboorde

Makadamia

Solophus bied n sakpas oplossing vir makadamiaboorde deur Riaan Brummer, Senior Hortoloog en CP van Aardt, Senior Hortoloog Kunsmispryse noodsaak effektiewe toediening Met die huidige prys van makadamianeute is dit nou belangriker as ooit om die beste waarde uit jou kunsmis te kry. Groot hoeveelhede kunsmis word oor jare herhaaldelik toegedien, maar nie al die […]

ITEST™CARBOHYDRATES-ontledings vir kernvrugte

Carbohydrates

ITEST™CARBOHYDRATES-ontledings vir kernvrugte deur Dr. Elmi Lötze, Hoof van ITEST™CARBOHYDRATES en ITEST™LEAF en Wilmé Brown, Plantfisioloog Biologiese indikator vir bestuursbesluite Die ITEST™CARBOHYDRATES-diens is nou ook beskikbaar vir pere en appels. Alhoewel die invloed van koolhidrate op kernvrugverbouing reeds jare lank plaaslik ondersoek word, was daar nog nooit voorheen ’n kommersiële diens beskikbaar wat die benutting […]

PICKLOGGER™ is a game changer 

PICKLOGGER™

Geskryf deur: Albert Bijker en Erald Amith PICKLOGGER™ is a game-changing device that helps farmers and their stakeholders to identify and manage various factors that affect the yields of hand-harvested crops. By recording and logging data points during harvesting, PICKLOGGER™ makes it possible for farmers to produce yield maps, giving them a clear picture of […]

Meet, verstaan, verbeter – PICKLOGGER™ en MYSOIL CLASSIFICATION™

Meet verstaan verbeter

Geskryf deur:  Marnus Ferreira, Hoof van Grondkunde PICKLOGGER™ en MYSOIL CLASSIFICATION™ Hierdie artikel fokus op drie aksies of konsepte soos in die titel uiteengesit: meet, verstaan en verbeter. Saam vorm hierdie drie aksies die beste metode huidig beskikbaar om opbrengs betekenisvol te verbeter, veral in ’n boerdery wat reeds goed presteer. Dit gee die produsent die vermoë om die basiese […]

Ontgin die onskatbare waarde van blou goud

Effektiewe waterbestuursplan

Geskryf deur:  Hestia Pienaar, Senior Agronoom Met besproeiing kom verantwoordelikheid  ’n Satelliet afstandwaarnemingstudie wat deur die WNK gedoen is, het berig dat 1 334 562 hektaar grond aktief in Suid-Afrika gedurende 2015 besproei is. Die landbou-industrie is onder konstante druk om verantwoording te doen oor die toekenning van hierdie water, asook om te verseker dat […]

Carbohydrates and nutrients on blueberries

Carbohydrates on blueberries

Written by:  Nina du Toit Horticulturist Carbohydrates produced during photosyn- thesis are widely recognised in plants for their crucial significance as energy sources and carbon foundations for organic molecules and storage components. They help with flower development, fruit set completion, berry growth, and shoot and root growth, among other things. Carbohydrates are synthesised by photosyn- […]