Hoe om jou opbrengs-raaisels te ontsyfer

Deur Carl van HeerdenHoof Landboukundige: GroenteAgri Technovation As die wêreldwye vraag na gewasse so vinnig styg as wat sommige kenners voorspel, sal die oesopbrengs in die volgende paar dekades vinniger moet styg. Beter tegnologieë sal ’n deurslaggewende rol speel om opbrengste te verhoog, terwyl omgewingsimpakte tot die minimum beperk moet word. In die besonder sal presisie-landboutegnologieë ’n […]

Makadamia stresbestuur

Deur Marne de VriesHoof van Verkope: Kusgebiede / Hoofhortoloog Vrugte & NeuteAgri Technovation Wat veroorsaak stres in bome? Makadamias se oorspronklike natuurlike habitat is die suidelike kuslyn van Australië (sub-tropiese woud), waar die bome slegs groei tot klein of tot medium grootte. Die bome het ’n vlak wortelstelsel en kan voedingstowwe slegs in die boonste […]

The ITEST™ CARBOHYDRATES analysis program – a new tool for citrus growers

By Erik de Vries, Agri Technovation’s Joint CEO   Introduction  Photosynthesis is a process used by plants to convert light energy (sunlight) into chemical energy that can later be released to fuel the plant’s activities. This chemical energy is stored in carbohydrate molecules such as sugars, which are synthesised from carbon dioxide (CO2) and water (H2O). The […]