Plant-based protein hydrolysates: Biostimulants for the future

Biostimulants

Plant-based protein hydrolysates: Biostimulants for the future by Rochelle Thuynsma Head of Products: Technical, Agri Technovation Introduction Plant biostimulants include a wide range of products derived from natural and biological sources that offer a potentially novel approach to enhance crop growth and quality, nutrient uptake, and/or resistance to stress.(1,2,3) Recently, protein hydrolysates have gained a […]

PICKLOGGER™ – ʼn ware game changer

PICKLOGGER™

PICKLOGGER™ – ʼn ware game changer deur Werner Coetzee: Kommersiële hoof: PICKLOGGER™ en Jan-Willem Boonzaaier: Kommersiële hoof: Dienste Die uitdagende afgelope paar jare vir veral vrugteboere het dit duidelik gemaak dat presisieboerdery en data vir beter besluitneming integraal is tot die volhoubare winsgewendheid van ʼn boerdery. Die dinamiese aspek van landbou asook die feit dat […]

Kalsium ’n kern-element vir kernvrugte

Kernvrugte

Kalsium ’n kern-element vir kernvrugte deur Marne de Vries, Hoofhortoloog, Kusstreke Agri Technovation  Plantvoeding by kernvrugte In die huidige ekonomie van die kernvrugbedryf is die kwantitatiewe en kwalitatiewe aspekte van oeste van essensiële belang vir winsgewendheid. Die verwantskap tussen die hoeveelheid en die gehalte van die oes dien as kardinale faktor in die bepaling van […]

Wyndruiwe: Knopbreek-koolhidrate kraai koning

Wyndruiwe

Wyndruiwe: Knopbreek-koolhidrate kraai koning deur Wilmé Brown (Plantfisioloog) en Dr. Elmi Lötze (Hoof van ITEST™CARBOHYDRATES, ITEST™LEAF en Navorsing en Ontwikkeling)  Koolhidrate en wingerdbou Die wingerdstok benodig koolhidrate ten einde die winter (waartydens blare afwesig is en aktiewe fotosintese nie kan plaasvind nie) te oorleef en om vegetatiewe groei gedurende die komende seisoen te ondersteun totdat […]

Kleingraanblaarontledings vertel ’n storie

Kleingraan

Kleingraanblaarontledings vertel ’n storie deur Dr. Elmi Lötze, Hoof van ITEST™ CARBOHYDRATES en Nicola Kotzé, Senior Agronoom  Blaarontledings spreek boekdele Blaarontledings op kleingraan kan mineraletekorte identifiseer voordat dit visueel waarneembaar is, wat produsente in staat stel om hierdie tekorte vroegtydig aan te spreek en sodoende kostes te bespaar. Blaarontledings word algemeen en met groot sukses […]