Belangrikheid van energiebespuitings op sitrus

Geskryf deur: Johan de Vries, Senior Hortoloog (Sitrus en tafeldruiwe) Volgens die Citrus Growers’ Association of South Africa se 2021/2022 verslag, was Suid-Afrika die wêreld se tweede grootste uitvoerder van vars sitrus gedurende die 2020/2021 asook 2021/2022 seisoene (CGA, 2021). Suid-Afrika se sitrusbedryf speel ’n belangrike rol in beide die ekonomie en die landbousektor van […]