Presisieboerderypraktyke: ’n Hupstoot vir aartappelverbouing in Suid-Afrika

Presisieboerderypraktyke bied ’n oplossing Daar is verskeie presisieboerderypraktyke wat ingespan kan word om meer effektief met aartappels te boer en insetkostes te beperk. Praktyke sluit in grondklassifikasie, grondchemiese analise, koolhidraat-, en grondgesondheidontledings, pes- en siektemonitering asook die gebruik van satellietbeelde. Hoofspeler in die groentebedryf Aartappelproduksie verteenwoordig ’n stewige 45% van Suid-Afrika se totale groenteproduksie en […]