ITEST™MICROLIFE : Die sleutel tot optimale grondgesondheid

Deur André StraussSenior Mikrobioloog Grondgesondheid is lank reeds nie meer ’n nuwe term in die landbou-industrie nie. Die huidige uitdaging vir die industrie is eerder om die grondgesondheid te meet en daarvolgens praktiese en wetenskaplike aanbevelings te maak om die grondgesondheid te verbeter. Die ITEST™MICROLIFE-ontleding wat deur Agri Technovation se MICROLIFE™ RESEARCH CENTRE gedoen word, […]