Blomtyd in Sitrus: Wat is jou boord se koolhidraatstatus?

Deur: Enzo Janse van Rensburg Senior Hortoloog, Oos-Kaap Agritechnovation. Die belangrikheid van koolhidrate  Fotosintese is ‘n proses wat deurplant gebruik word om ligenergie in chemiese energie om te skakel wat later vrygestel kan word om alle plantfunksies te ondersteun. Koolwater­stofsuikers is maklik beskikbaar vir plante en kan oor lang afstande deur die floëem vervoer word. […]