PICKLOGGER™: Innoverende tegnologie
Deur LJ VenterHortoloogAgri Technovation PICKLOGGER™ is ’n eerste-van-sy-soort innoverende toestel wat dit nou vir die eerste keer moontlik maak om opbrengskaarte te genereer vir gewasse wat met die hand gepluk word, insluitend sitrus, avokado’s, tafeldruiwe en ander. Sedert sy toetrede tot die wêreldwye mark (2018 – 2019) is hierdie hortologiese toestel met groot sukses toegepas. […]