Nuwe tegnologie bewerkstellig ’n beter ewewig tussen oeste

-Media Verklaring vir onmiddellike vrystelling Daar is ʼn nuwe tegnologie wat ’n groot opskudding onder uitvoer-vrugteprodusente veroorsaak. Dié baanbreker-innovasie monitor die koolhidraatstatus van ʼn vrugteboom, wat, indien nodig, tydige korrektiewe optrede moontlik maak om ʼn optimale oes te verseker. Dié tegnologie – ontwikkel deur die vooraanstaande globale landboumaatskappy Agri Technovation en wat as ITEST™ CARBOHYDRATES […]