Laeveld Agrochem en Agri Technovation stel bekend: Son-Safari Landbouskou

MEDIAVRYSTELLING13 September 2021  Son-Safari Landbouskou is ’n weeklange landbouskou wat vanaf 30 April tot 5 Mei 2022 in Mauritius plaasvind. Wat is Son-Safari?Son-Safari is ’n landboukonferensie oor ses dae en vyf nagte, met topsprekers en uitstallings met die nuutste tegnologie, produkte, hulpmiddels en toerusting in die landboubedryf. Laeveld Agrochem bou met hierdie konferensie voort op […]