Data-ontginning in graan: Optimale wins bestuur

Data-ontginning

Data-ontginning in graan: Optimale wins bestuur by Coenraad Janse van Rensburg, Data Wetenskaplike, Theuns van Wyk, Grondkundige en Marnus Ferreira, Hoof van Grondkunde Ontgin die potensiaal van jou grond Agri Technovation meet die waarde van grondklassifikasie en grondvrugbaarheid asook die invloed van die grond-fisiese en grond-chemiese eienskappe op oesopbrengs.  Grondklassifikasie dryf ingeligte bewerkings– en bestuurspraktyke, […]