Koolhidraat-wenresep vir graanproduksie

Deur Agri Technovation Plant Fisioloog Wilmé Brown en Hoof van ITEST™CARBOHYDRATES Dr. Elmi Lötze Koolhidrate word vervaardig tydens fotosintese: die proses waartydens plante sonlig omskakel na energie vir plantontwikkeling. Suikers word dan getranslokeer na en verbruik deur plantorgane, of alternatiewelik as stysel in die plant gestoor. Stysel word nie net in blare gestoor nie maar […]