Invoortoedienings en waterstres: Sukses in die Swartland

Nicola Kotzé, Senior Agronoom Schalk du Plessis, Senior Grondkundige   Hoe en waarom invoortoedienings? In hierdie artikel word invoortoedienings na verwys as die praktyk waar biostimulante met of sonder voedingselemente in ’n vloeibare vorm op die saad of naby die saad toegedien word. Die algemene praktyk is om ongeveer 100 L water per hektaar neer […]

Vruggrootte op sitrus

Jakkie Stander, Kommersiële Hoof: Produkte Marné de Vries, Tegniese en Kommersiële Hoof: Vrugte en Neute, Enzo Jansen van Rensburg, Senior Grondkundige en Hortoloog   Vele voordele By sitrusproduksie is vruggrootte een van die belangrikste bepalers van winsgewendheid. Groter vrugte is vroeër ryp, kan dus vroeër en vinniger geoes word, maak meer kartonne vol en subsidieer […]

PICKLOGGER™ – Vind die regte antwoorde vinniger

Werner Coetzee: Kommersiële Hoof: PICKLOGGER™ | Jan-Willem Boonzaaier: Kommersiële Hoof: Dienste Opbrengskaarte vir boordgewasse Presisieboerdery en die gebruik van data vir beter besluitneming is integraal tot die volhoubare sukses en winsgewendheid van ‘n boerdery. Produsente wat hul toespits op presisieboerdery en optimale winste najaag, moet nou met ‘n baie fyn oog na variasie in produksie […]